Brad Dourif

Brad Dourif
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Bradford Claude Dourif
Geboorte 18 Maart 1950 (1950-03-18)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2 insluitende Fiona Dourif
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1973–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Brad Dourif (gebore 18 Maart 1950) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente One Flew Over the Cuckoo's Nest (1975), Child's Play (1988), The Lord of the Rings: The Two Towers (2002), en Seed of Chucky (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne